Duitse amptelike korrespondensie in verband met die verdediging van en fortebou in die Zuid-Afrikaansche Republiek
DOI:
https://doi.org/10.5787/3-2-947Keywords:
verdediging van Zuid-Afrikaansche Republiek, Fort Klapperkop, Fort Daspoortrand, H. C. Werner, generaal P. J. Joubert, Duitse Rykskanselier Chlodwig FUrst zu Hohenlohe-Schillingsfiirst (1819-1920)'.Abstract
In die M.H.A.D.-publikasie Die Fortifikasie van Pretoria. Fort Klapperkop. Gister en Vandag ... ' is op p. 21 vermeld dat, in die loop van die jaar 1896, 'n strategiese terreinstudie van die omgewing van Pretoria gemaak is. Tewens is, in dieselfde werk, melding gemaak van 'n geskil tussen kontrakteur H. C. Werner en generaal P. J. Joubert oor die bou van Fort Daspoortrand.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
