DIE STIGTING EN WERKSAAMHEDE VAN DIE "NEDERLANDSCH BIJSTANDSFONDS VOOR ZUID-AFRIKA" (1900-1903)

Authors

  • Jan Ploeger

DOI:

https://doi.org/10.5787/23-1-318

Keywords:

Britsemilitêre verliese, Tweede Anglo-Boereoorlog (1899 - 1902), republikeinse militêre verliese, krygsgevangenes, konsentrasie- of burgerkampe

Abstract

Die Tweede Anglo-Boereoorlog (1899 - 1902) het byna drie jaor gewoed.

Die Britsemilitêre verliese is, afgerond, op ongeveer 7 000 gesneuweldes en 20 000 gewondes geskat, Die republikeinse militêre verliese word op ongeveer 4 000 gesneuweldes bereken. Die aantal gewondes is onbekend, terwyl ongeveer 27 000 Boere 'n deel van die oorlog as krygsgevangenes in kampe in Suid-Afrika of elders deurgebring het.

Van die burgerlike bevolking was ongeveer 116 000 Blankes en 115 000 Swartes in kampe gevange gehou. Die konsentrasie- of burgerkampe het 27 027 mans, vrouens en kinders as slagoffers geëis. Hierdie getal het ongeveer 14 000 kinders ingesluit. Die kampe vir Swartes het meer as 15 000 lewens geëis.

Downloads

Download data is not yet available.

Author Biography

Jan Ploeger

Redakteur en jarelange medewerker aan "Militaria"

Downloads

Published

2012-02-15

How to Cite

Ploeger, J. (2012). DIE STIGTING EN WERKSAAMHEDE VAN DIE "NEDERLANDSCH BIJSTANDSFONDS VOOR ZUID-AFRIKA" (1900-1903). Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 23(1). https://doi.org/10.5787/23-1-318

Issue

Section

Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 7 8 9 > >> 

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.