"Die Zuid-Afrikaanse Vliegeniers Korps": Vliegtuie en personeel vir en in Suidwes, 1914-1915

Authors

  • Jan Ploeger Staatshistorikus

DOI:

https://doi.org/10.5787/2-1-972

Keywords:

Amerikaanse vliegtuie, Sir Abe Bailey, Hayes Hammond, Bourne, Henri Farman-vliegtuie, Z.A.V.K.,

Abstract

In "Per aspera ad astra" kom, in die gedeelte oor die Zuidafrikaanse Vliegeniers Korps" (Z.AY.K.jS.A.A.c.), sekere mededelings voor m.b.t. die moeilikhede wat deur die Unieregering ondervind is om 'n aantal vliegtuie te verkry, wat deur lede van die jong Z.AY.K. tydens die krygsoperasies in Duits Suidwes- Afrika (19/4-/9/5) beman en gebruik sou kan word.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Ploeger, J. (2012). "Die Zuid-Afrikaanse Vliegeniers Korps": Vliegtuie en personeel vir en in Suidwes, 1914-1915. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 2(1). https://doi.org/10.5787/2-1-972

Issue

Section

Articles

Most read articles by the same author(s)

1 2 3 4 5 6 7 8 9 > >> 

Similar Articles

1 2 3 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.