Honoris Crux - Ons Dapperes / Our Brave:
DOI:
https://doi.org/10.5787/14-1-535Keywords:
Saayman en Weber, At van Wyk, Honoris Crux-dekorasie, dapperheidAbstract
Toekennings word gedurig aan persone gemaak en daar bestaan ook 'n mate van senioriteit in sekere kategoriee van betrokke toekennings. Dink maar net hoe hoog 'n Oscar-, Emmy-, Artesof Hertzogprystoekenning aangeskryf word. In die Suid-Afrikaanse Weermag is dit ook die geval met die Honoris Crux-dekorasie wat vir buitengewone dapperheid toegeken word.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
