CONTRIBUTIONS MADE BY THE PORTUGUESE TO THE DEVELOPMENT OF BANTU LINGUISTICS BETWEEN 1500 AND 1917
DOI:
https://doi.org/10.5787/18-3-404Keywords:
development of Bantu linguistics, Portuguese explorers and the Bantu, earliest records of Bantu words, first Bantu words recorded by Portuguese explorersAbstract
In hierdie artikel gee Prof L.J. Louwrens, verbonde aan die Departement van Afrikatale aan die universiteit van Suid-Afrika, 'n oorsig van die bydraes wat die Portugese tot Bantoe-Iinguïstiek gemaak het. Die betrokke periode strek oor 'n tydperk van ongeveer vier eeue, en die artikel weergee hoogtepunte soos die eerste Portugese kontak met die Bantoe in 1471, die bydraes gemaak deur Jesuïete-sendelinge (veral in die 17de eeu) en die belangrike Portugese studies van Bantoe-tale in die 19de en 20ste eeue. In sy artikel benadruk Prof Louwrens deurgaans die reuse bydrae van die Portugese tot die vestiging van Bantoe-Iinguïstiek in Afrika.
Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
