ENKELE FASETTE VAN DIE PROBLEMATIEK VAN DIE AKADEMIKUS BY DIE SKRYF VAN SUID-AFRIKAANSE KONTEMPORÊRE MILITÊRE GESKIEDENIS

Authors

  • Leo Barnard Geskiedenis departement, Universiteit van die Oranje Vrystaat

DOI:

https://doi.org/10.5787/22-4-322

Keywords:

Suid-Afrikaanse Weermag, SWAPO se Plan-vegters, noord Suidwes-Afrika, suid-Angola, Ongulumbashe, Oos-Ovambo, 26 Augustus 1966

Abstract

INLEIDING

Teen die middel van die jaar 1989 is die vyandelikhede hoofsaaklik tussen die Suid-Afrikaanse Weermag en SWAPO se Plan-vegters in noord Suidwes-Afrika en suid-Angola amptelik gestaak. Dit het die einde gebring aan 'n "oorlog" wat vir 23 jaar in hierdie teater geheers het. Vanaf die eerste skermutselings by Ongulumbashe in Oos-Ovambo op 26 Augustus 1966, het die lae intensiteitoorlog vir 'n verdere byna twee en 'n halwe dekade lank gewoed.

Dit is gedurende hierdie periode dot die inwoners van Suid-Afrika in die meeste gevalle weinig kennis van gebeure in die sogenaamde "bosoorlog" gedra het. Die allerstrengste geheimhouding, selfs deur middel van die aflê van verskeie verklorings en ede is gehandhaaf in 'n poging om 'n sluier oor optredes te trek. Geen wonder dot in die persberigte van die tyd die standaardverklaring in byna elke geval die volgende was nie: "Kav. X het in die operasionele gebied gesneuwel." of "uit die operasionele gebied word berig ..... "

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-16

How to Cite

Barnard, L. (2012). ENKELE FASETTE VAN DIE PROBLEMATIEK VAN DIE AKADEMIKUS BY DIE SKRYF VAN SUID-AFRIKAANSE KONTEMPORÊRE MILITÊRE GESKIEDENIS. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 22(4). https://doi.org/10.5787/22-4-322

Issue

Section

Articles

Similar Articles

<< < 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.