About the Journal

Stilet is die amptelike lyfblad van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV). Die tydskrif word geheel gewy aan die weteskaplike studie van die Afrikaanse literatuur in die vorm van navorsingsartikels, literêre analises, kommentaar oor aktuele literêre vraagstukke en ALV-kongresreferate.

The original publication is available at https://stilet.journals.ac.za/index.php/pub