Keywords:
3 John, Hospitality, Social methods, Diotrephes, Gaius, 3
Johannes, Gasvryheid, Sosiale metodes, Diotrefes
Abstract
Abraham Malherbe wrote an article on hospitality in 3 John in
which he describes the situation and conflict that arose when Diotrephes chose not
to show hospitality. He approached the problem from a social perspective. Bruce
Malina responded by criticizing Malherbe on theoretical and other levels. In this
article the aforementioned ‘debate’ is evaluated.Abraham
Malherbe het ’n artikel oor gasvryheid in 3 Johannes geskryf waarin hy die situasie
en konflik beskryf wat uit die weiering van Diotrefes om gasvryheid te bewys
gespruit het. Hy benader die probleem vanuit ’n sosiale perspektief. Bruce Malina
het op die artikel gereageer met skerp kritiek teen Malherbe, beide op teoretiese en
ander vlakke. In hierdie artikel word hierdie “debat” geëvalueer.