-
Johan Isaac Van der Merwe
Abstract
’n Boek wat getuig van ’n omvattende kennis van ekonomiese sisteme, sowel as eerstehandse kennis met die geskiedenis en denke van Calvyn. Haan se boek is heel tydig hier kort na die 500-jarige herdenking van Calvyn se geboortedag en te midde van die lewendige gesprek oor die historiese resepsie van Calvyn.