Om ’n ou tradisie nuut voort te sit

  • Gerrit Brand

Abstract

’n Nuwe tydskrifredakteur moet hom (in hierdie geval is dit nie “haar” nie) oriënteer met betrekkingtot die oorsprong en geskiedenis van die publikasie waarvoor hy medeverantwoordelikheidaanvaar. Ook en veral as hy tot op sekere hoogte ’n nuwe visie vir dié publikasie het, is ditnoodsaaklik dat aansluiting by die bydraes en strewes van sy voorgangers gesoek word. ’nHistoriese verhaal kan egter op verskillende maniere gekonstrueer en vertel word.
Published
2011-10-01
Section
From the Editor