Preaching Fools

  • Ian Nell Praktiese Teologie, Stellenbosch Universiteit
Keywords: The Gospel as a Rhetoric of Folly, Campbell, CL & Cilliers, JH, Baylor University Press 2012

Abstract

In 'n splinternuwe publikasie oor die prediking sien ons die denk- en pennevrug van twee ervare kundiges binne die dinamiese omgewing van die praktiese teologie. Johan Cilliers, professor in homiletiek en liturgiek aan Stellenbosch Universiteit en Charles Campbell, professor in homiletiek aan die Duke Divinity School in die VSA, het kragte saamgespan om 'n weldeurdagte werk die lig te laat sien..
Published
2012-10-10
Section
Book Reviews