Our Church has AIDS

  • D.J. Louw Fakulteit Teologie, Stellenbosch Universiteit
Keywords: Preaching about HIV and AIDS in Africa today, Mash, R. et al. 2009, Stellenbosch, NetAct, HIV, AIDS

Abstract

Uit die aard van die saak word 'n publikasie verwelkom wat die kerk se aandag toespits op die MIV en vigs-epidemie. Dit is duidelik hoe Afrika en ander ontwikkelende lande vasval in die gevolge van hierdie epidemie en hoe dat dit nie bloot die kwaliteit van lewe van enkele mense beinvloed nie , maar veral die van sosiale sisteme. Die epidemie is verstrengel met kulturele stelsels, ekonomiese vraagstukke, gesondheid en mediese sorg en normatiewe raamwerke. "The consequences of HIV are often most severe in the poorest sectors of society"(bl 3).
Published
2012-02-26
Section
Book Reviews