Hier staan ek …maar ek kan nie sê wie ek is nie en ek staan nie alleen nie

  • Wilhelm Jordaan RUBRIEKSKRYWER, DIGTER, BUITENGEWONE PROFESSOR IN SIELKUNDE AAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA EN LID VAN DIE NG GEMEENTE, WATERKLOOF, PRETORIA.
Keywords: geloofsreise van 5 praktiserende predikante, Diek van Wyk, Coenie Nolte, Leon Atterbury, Griffel Media

Abstract

Die boek oor die geloofsreise van 5 praktiserende predikante (verstaanbaar anoniem) en 19 ander mense (soos Piet Muller, Lina Spies, Jean Oosthuizen, Izak du Plessis en Sakkie Spangenberg) na vreemde en nuwe landskappe van geloof, is 'n boeiende verkenning van wat mense met hul twyfel maak.
Published
2012-05-15
Section
Book Reviews