DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941 (II)

Authors

  • L. Du Plessis SADF

DOI:

https://doi.org/10.5787/5-1-897

Keywords:

Aanmars teen EI Gumu, 1 SA Divisie,  2 SA Infanteriebrigadegroep, 5 SA Infanteriebrigadegroep, Gorai

Abstract

Die vyand is mislei en verras

'n Studie van amptelike rapporte van 1 SA Divisie dui duidelik daarop dat, terwyl 2 SA Infanteriebrigadegroep teen die Italiaanse kratervoorpos, Gorai, opgeruk het, 5 SA Infanteriebrigadegroep sy aandag gevestig het op die waterpunt, EI Gumu, iets meer as tien myI noordwes van Gorai. Verslae meld dat, soos in die voorafgaande artikel aangedui, die twee brigadegroepe op 1 Februarie 1941 aanmars totdat 'n bepaalde skeipunt bereik word, waar die tweede brigade regs geswenk het om sy doelwit Gorai te takel. Op die daaropvolgende geveg om Gorai, is in 'n vorige artikel gelet.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Du Plessis, L. (2012). DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941 (II). Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 5(1). https://doi.org/10.5787/5-1-897

Issue

Section

Articles

Similar Articles

1 2 3 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.