TERMINOLOGIE - DIE GESAMENTLIKE WAPEN

Authors

  • J.H. Picard SADf

DOI:

https://doi.org/10.5787/7-3-840

Keywords:

Wat is terminologie ?, Doeltreffendheid van terme, Woord- en termvorming, Terminologie op strategiese beleidsvlak

Abstract

Vooruitgang in aile menslike strewe op aarde hang ten nouste saam met die effektiewe oordrag of kommunikasie van inligting. Die kommunikasie is ~rs effektief as dit die saakmakende ontvanger so bereik dat hy of sy daarop kan reageer. Om die rede moet die kommunikasiemedium of taal duidelik (ondubbelsinnig) wees. Ondubbelsinnige kommunikasie is egter slegs moontlik indien die begrippe - die elemente van die dinkproses - dieselfde betekenis dra vir al die deelnemers in die kommunikasieproses. En dit is so vir sowel nasionale as internasionale informasie-uitwisseling.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Picard, J. (2012). TERMINOLOGIE - DIE GESAMENTLIKE WAPEN. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 7(3). https://doi.org/10.5787/7-3-840

Issue

Section

Articles

Similar Articles

<< < 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.