TERMINOLOGIE - DIE GESAMENTLIKE WAPEN
DOI:
https://doi.org/10.5787/7-3-840Keywords:
Wat is terminologie ?, Doeltreffendheid van terme, Woord- en termvorming, Terminologie op strategiese beleidsvlakAbstract
Vooruitgang in aile menslike strewe op aarde hang ten nouste saam met die effektiewe oordrag of kommunikasie van inligting. Die kommunikasie is ~rs effektief as dit die saakmakende ontvanger so bereik dat hy of sy daarop kan reageer. Om die rede moet die kommunikasiemedium of taal duidelik (ondubbelsinnig) wees. Ondubbelsinnige kommunikasie is egter slegs moontlik indien die begrippe - die elemente van die dinkproses - dieselfde betekenis dra vir al die deelnemers in die kommunikasieproses. En dit is so vir sowel nasionale as internasionale informasie-uitwisseling.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
