VERBRUIKERSGEDRAG IN DIE WEERMAG : 'N ALTERNATIEWE SIENING

Authors

  • J.A. Beukes Bedryfssielkunde, Fakulteit Krygskunde, Universiteit van Stellenbosch.

DOI:

https://doi.org/10.5787/21-3-341

Keywords:

Kommunisme faal, Apartheidswette word afgeskaf, ANC word ontban, BSB-debakel, Weermagbegroting besnoei, diensplig is verkort

Abstract

Omstandighede in die wêreld verander feitlik oornag. Kommunisme faal in Oos-Europa, die oorlog in Angola is verby, Namibië verkry onafhanklikheid, die ANC word ontban en die Apartheidswette word afgeskaf. Hierdie gebeure was twee jaar gelede ondenkbaar. Die gevolge van bogenoemde gebeure het ook die Verdedigingsgemeenskap beïnvloed. Die Weermagbegroting is met meer as 3 miljard rand besnoei, diensplig is verkort, grootskaalse rasionalisasie word tans in die Weermag onderneem en in die algemeen heers daar groter finansiële dissipline in die SAW. Elke rand uitgegee moet behoorlik verreken en motiveer word. En veral na die BSB-debakel word SAW bedrywighede en besteding met valk-oë dopgehou. Dit is teen hierdie agtergrond dat verbruikersgedrag in die SA Weermag bespreek gaan word.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-20

How to Cite

Beukes, J. (2012). VERBRUIKERSGEDRAG IN DIE WEERMAG : ’N ALTERNATIEWE SIENING. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 21(3). https://doi.org/10.5787/21-3-341

Issue

Section

Articles