The Lives of Ordinary People in Ancient Israel

  • Louis Jonker Dissiplinegroep, Ou en Nuwe Testament, Fakulteit Teologie, Stellenbosch
Keywords: Where Archaeology and the Bible Intersect, William G. Dever. 2012, Eerdmans Publishing Company, Grand Rapids MI, 978-0-8028-6701-8

Abstract

Bill Dever is seker die bekendste Amerikaanse argeoloog wat reeds talryke opgrawingsprojekte in Israel (o.a. Gezer), Palestina, Jordanie en Siprus gelei het. Hoewel hy reeds 'n geruime aantal jare afgetree is (hy word in 2013 tagtig jaar oud), is hy steeds aktief as skrywer en navorser. Hy is 'n gereelde besoeker aan en vennoot van die Albright Instituut vir Argeologie in Jerusalem, en besoek steeds opgrawingsplekke in Siro-Palestina om op die hoogte van nuwe ontdekkings te bly.
Published
2012-10-10
Section
Book Reviews