Regaining sanity for the earth

  • Gys Loubser FAKULTEIT TEOLOGIE, STELLENBOSCH UNIVERSITEIT
Keywords: Why science needs best faith to be responsible. Why faith needs best science to be credible, Klaus Nürnberger, Xlibris Corporation, Cluster Publications, 978-1-4568-7606-7, 978-1-4568-7605-0, 978-1-4568-7607-4

Abstract

Die taak van die sistematiese teoloog is om werkbare, verstaanbare, volhoubare, gepaste en realiteitsbewuste modelle van die mens se geloofservaring en -beoefening te skep, analiseer en aan te pas soos nodig. Dit is presies wat Klaus Nürnberger doen in sy nuwe uitgawe Regaining sanity for the earth (2011). In hierdie uitgawe verduidelik Nürnberger in alledaagse taal die oorsprong van die ekologiese situasie; die totstandkoming, ontwikkeling en taak van die moderne wetenskap en die noodsaaklikheid van relevante geloofsbeoefening. Die hoofsaak vir Nürnberger is die verhouding tussen geloof en wetenskap, want dit is dié verhouding wat die mens kan begelei na optimale welstand. Die vraag is egter hoe wetenskap en geloof mekaar komplimenteer, want die verhouding word gereeld verkeerd interpreteer.
Published
2012-05-15
Section
Book Reviews